Die Grensoorlog DVD is nou beskikbaar.
Home » Cat test 4

Episode 13: ‘N SPOOR IN DIE SAND

admin 13 December 2009 Cat test 4 851 views No Comment

Die veldvernuf van Swapokaders en Boesmansoldate word teenoor mekaar gestel. In die aanhoudende soeke na nuwe antwoorde op die uitdagings wat die oorlog in die bos aan die soldate stel, word honde ingespan teen landmyne en gesofistikeerde militêre voertuie ontwikkel. Langs die wetenskaplikes staan ‘n ander vermoë: die mense wat die veld lees soos ‘n boek.

Have your say!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>